top of page

Aansoeke

Aansoeke Vir Volgende Jaar

20200718_123213.jpg

Inskrwyings 

Belangstellende ouers word genooi om ons te kom besoek. As gevolg van die COVID-19 regulasies, mag ons slegs besoeke aanvaar op 'n vooraf gereelde basis. Daarom vra ons dat u ons sal kontak om vooraf 'n besoek vas te maak.

 

Indien ouers by die Kleuterland familie wil aansluit kontak ons gerus.

Skakel ons by:

076 437 8400

of

Stuur 'n e-pos aan:

kleuterland30@gmail.com

Bespreek u besoek

Kom besoek ons!

Dankie vir u navraag!

© 2020 by Kleuterland Speelgroep. Trots gemaak deur Wix.com

Seal 1@2x.png
  • Facebook
  • Instagram
bottom of page